Beplan jou besoek
Maandag tot Saterdag
Sondag
Hoe om hier te kom
Mountain View is al meer as twee dekades lank Google se tuiste, en daarom is dit nie verbasend dat die heel eerste Google Besoekerervaring hier geleë is nie.
Daar is verskeie maniere om by die Google Besoekerervaring te kom, ongeag of jy ry, publieke vervoer gebruik, of fietsry.
Transportation Tips
Ry en parkering
Publieke vervoer
Fietsparkering
Ritdeling
Free parking is available at:
- Shoreline Amphitheatre Parking Lot C (directions) is located north of the Google Visitor Experience at 1 Amphitheatre Pkwy (~4 minute walk). Lot C is closed on concert days, so we recommend parking at Alta Garage on these days.
- Alta Garage (directions) is located at 1001 Alta Ave (~8 minute walk). EV charging is available at Alta Garage.
- ADA parking is available at both Lot C and Alta Garage. Additionally, an ADA-accessible drop off zone is located at the western building entrance in front of the Google Store.
Take a virtual look around
The below video was created using Google Street View technology, and offers a look inside the Google Store, Cafe, and Huddle. You can also visit Google Maps to explore Street View of the public spaces and art.

Take a virtual look around
Jou vrae, beantwoord
Kry antwoorde op gereelde vrae oor die Google Besoekerervaring.
’n Besoek aan die Google Besoekerervaring is gratis! Jy kan die spasies enige tyd tydens besigheidsure kom verken, en geleenthede by die Google Winkel, Huddle en plaza kan gratis bygewoon word. As jy belangstel, kan jy kos en drinkgoed by die kafee, produkte in die Google Winkel en items by die Pop-Up Shop koop.
Ja, jy kan jou eie kos en niealkoholiese drinkgoed bring om in die buitelugplaza of nabygeleë Charlestonpark te geniet. Let asseblief daarop dat binnenshuise sitplekke en sitplekke buite op die patio by die Google Besoekerervaring uitgehou word vir mense wat kos en drinkgoed by die kafee gekoop het.
Nee! Jy kan dit enige tyd tydens ons besigheidsure besoek. As jy ’n geleentheid wil bywoon, beveel ons wel aan dat jy RSVP aangesien sommige geleenthede beperkte spasie het.
Ons neem kosallergieë ernstig op en wil hê jy moet veilig voel terwyl jy by ons eet. Ons benut restaurantstylbeskrywings en -name om inligting oor die hoofbestanddele te gee, en sal graag bykomende vrae oor bestanddele beantwoord en op aanvraag produketikette verskaf wat jy kan nagaan. Ons kook van niks af in ons kombuise en hanteer kossoorte wat bronne van alle topallergene is. Ons spyskaarte verander gereeld, en vervaardigers kan produksamestellings verander sonder dat ons dit weet. Om dié redes is ons sjefs en bestuurders die beste bron van intydse inligting oor wat daardie dag in die proses gebruik is. Lig asseblief ’n spanlid in as jy enige vrae het, en hulle sal met graagte ’n bestuurder in kennis stel wat jou sal kan bystaan.
Ja! Daar is ’n oprybaan na die Google Besoekerervaring van die westelike ingang af, en ingange is ADA-toeganklik.
Diensdiere word in die kafee en Huddle toegelaat. Die Google Winkel en buitelugplaza is hondevriendelik.
Die Google Besoekerervaring is daarop gemik om die gemeenskap, besoekers en Googlers byeen te bring deur spasies en programme wat ontwerp is om verbintenisse te smee. Al is daar nie ’n tipiese besoekersentrum nie, sal besoekers die Google Winkel en ander spasies geniet wat Google se handelsmerk deur produkte, handelsware en geleenthede uitlig.
Terwyl ons nie begeleide toere van die Google Besoekerervaring aanbied nie, kan jy gerus enige tyd wanneer ons oop is, die openbare geriewe verken, en hierdie pamflet vir selfbegeleide toere raadpleeg.
Ja! Daar is publieke wi-fi beskikbaar in die Huddle, kafee en Google Winkel.
Gratis parkering is beskikbaar by Shoreline Amphitheatre Parking Lot C en Alta Garage. Rollees op na die Hoe Om Hier Te Kom-afdeling om meer besonderhede oor die parkeerliggings te kry.
Jy sal dalk kwalifiseer om die Huddle-geleentheidspasie te bespreek as jy ’n plaaslike gemeenskapgroep of niewinsorganisasie is. Raadpleeg asseblief die Huddle-besprekingbladsy vir meer inligting.
Kontak ons direk by visit@google.com